Die Boodskap

1 Konings 8:23 Die Boodskap (DB)

“Here, U is die God van Israel. Daar is niemand soos U in die hemel of op die aarde nie. U is aan u verbond met ons getrou en U het u mense met ’n groot deernis lief. U is lief vir elkeen wat U dien.

1 Konings 8

1 Konings 8:21-26