Die Boodskap

1 Konings 8:12 Die Boodskap (DB)

Op daardie oomblik is Salomo so deur die Here se nabyheid aangegryp dat hy gesê het: “Here, U is by ons en tog is U ook ver. U is teenwoordig en tog woon U in die donkerte.

1 Konings 8

1 Konings 8:6-16