Die Boodskap

1 Konings 6:38 Die Boodskap (DB)

In Salomo se elfde regeringsjaar, in die agtste maand, die maand Bul, is die tempel klaar gebou. Die bouwerk het sewe jaar geduur.

1 Konings 6

1 Konings 6:35-38