Die Boodskap

1 Konings 6:22 Die Boodskap (DB)

Nie net die binneste heiligdom nie, maar die hele tempel is met goud afgewerk. Ook die altaar is met goud oorgetrek.

1 Konings 6

1 Konings 6:21-27