Die Boodskap

1 Konings 5:3 Die Boodskap (DB)

“Soos u weet, het my pa altyd teen die omliggende volke oorlog gemaak. Omdat hy eers al hierdie volke moes oorwin, was dit nie vir hom moontlik om vir die Here sy God ’n tempel te bou nie.

1 Konings 5

1 Konings 5:1-9