Die Boodskap

1 Konings 5:1 Die Boodskap (DB)

Koning Hiram van Tirus was altyd ’n goeie en getroue vriend van Dawid. Toe hy hoor dat Salomo sy pa opgevolg het, het hy ’n groep ambassadeurs Jerusalem toe gestuur.

1 Konings 5

1 Konings 5:1-2