Die Boodskap

1 Konings 3:28 Die Boodskap (DB)

Toe die mense hiervan hoor, was hulle diep beïndruk en het groot respek vir Salomo gehad. Hulle het gesê die Here het hom insig en wysheid gegee om regverdig in hofsake te oordeel.

1 Konings 3

1 Konings 3:20-28