Die Boodskap

1 Konings 3:17 Die Boodskap (DB)

Eers het die een prostituut haar kant van die saak gestel en gesê: “U Majesteit, ek en hierdie vrou woon saam in dieselfde huis. My seun is in die huis gebore terwyl hierdie vrou by was.

1 Konings 3

1 Konings 3:13-25