Die Boodskap

1 Konings 21:6 Die Boodskap (DB)

“Nabot wil nie sy wingerd aan my verkoop nie,” het Agab gesê. “Ek het aangebied om hom te betaal of ’n ander wingerd vir hom te gee, maar hy wou niks weet nie.”

1 Konings 21

1 Konings 21:1-16