Die Boodskap

1 Konings 21:22 Die Boodskap (DB)

Die Here sal met jou maak soos Hy met Jerobeam die seun van Nebat en Baesa die seun van Agija gemaak het. Hy sal jou en jou familie van die aarde af wegvee omdat jy die Here met jou sonde verneder en Israel laat struikel het.

1 Konings 21

1 Konings 21:21-27