Die Boodskap

1 Konings 21:19 Die Boodskap (DB)

Sê vir Agab die Here sê: ‘Jy het Nabot vermoor. Nou vat jy ook sy eiendom. Die Here sê dat die honde jou bloed nog op dieselfde plek sal oplek waar hulle Nabot se bloed opgelek het.’”

1 Konings 21

1 Konings 21:17-22