Die Boodskap

1 Konings 21:15 Die Boodskap (DB)

Toe Isebel die nuus hoor, is sy na Agab toe. “Nabot is dood,” het sy gesê. “Gaan vat sy wingerd wat hy nie aan jou wou verkoop nie, want dit is nou joune.”

1 Konings 21

1 Konings 21:12-19