Die Boodskap

1 Konings 21:10 Die Boodskap (DB)

Kry twee booswigte wat aan weerskante van Nabot gaan sit. Laat hulle dan voor almal sê dat Nabot God en die koning gevloek het. Vat hom dan tot buite die stad en gooi hom met klippe dood.”

1 Konings 21

1 Konings 21:3-15