’n Dag of wat later het Ben-Hadad weer ’n boodskap gestuur. “Ek het intussen van plan verander,” het hy vir Agab gesê. “Ek het gesê jy moet al jou goud en silwer, en al jou vroue en kinders vir my gee.