Die Boodskap

1 Konings 20:36 Die Boodskap (DB)

Daarop sê die man vir sy vriend: “Jy het nou ’n verkeerde ding gedoen. Omdat jy nie na die Here geluister het nie, sal ’n leeu jou doodbyt.” Die vriend was skaars weg toe ’n leeu hom vang en verskeur.

1 Konings 20

1 Konings 20:26-38