Die Boodskap

1 Konings 20:25 Die Boodskap (DB)

Bou vir u ’n groot weermag op. Kry net soveel soldate, perde en waens as wat u in die slag teen Israel verloor het. Laat ons dan op die vlaktes gaan veg sodat ons kan wen.” Koning Ben-Hadad het na hulle geluister.

1 Konings 20

1 Konings 20:17-29