Die Boodskap

1 Konings 2:30 Die Boodskap (DB)

Benaja is na die tent toe en het vir Joab gesê: “Die koning sê jy moet buitentoe kom.” “Nooit nie,” het Joab gesê. “As ek dan moet sterf, sterf ek net hier.” Benaja is daar weg en het die koning alles vertel wat Joab gesê het.

1 Konings 2

1 Konings 2:29-35