Die Boodskap

1 Konings 2:17 Die Boodskap (DB)

Adonia het keelskoongemaak en toe gevra: “Sal u nie asseblief met koning Salomo praat en hom vra of ek met Abisag, die vrou uit Sunem, mag trou nie? As u hom namens my vra, weet ek hy sal luister.”

1 Konings 2

1 Konings 2:15-23