Die Boodskap

1 Konings 2:13 Die Boodskap (DB)

Op ’n dag het Adonia, die seun van Haggiet, vir Batseba, die ma van Salomo, besoek. “Kom jy in vrede?” het Batseba gevra. “Ja,” het Adonia geantwoord.

1 Konings 2

1 Konings 2:5-21