Die Boodskap

1 Konings 2:1 Die Boodskap (DB)

Toe Dawid voel sy einde is naby, het hy sy seun Salomo laat kom. Soos ’n goeie pa het hy Salomo ’n paar laaste stukkies goeie raad gegee.

1 Konings 2

1 Konings 2:1-3