Die Boodskap

1 Konings 19:5 Die Boodskap (DB)

Elia was so moeg dat hy net daar aan die slaap geraak het. Skielik het ’n engel aan hom geskud en gesê: “Word wakker! Sit regop en eet eers iets.”

1 Konings 19

1 Konings 19:1-10