Die Boodskap

1 Konings 19:21 Die Boodskap (DB)

Toe Elisa terugkom, het hy al die osse doodgemaak en ’n groot vuur gemaak. Hy het al die vleis gebraai en dit toe vir die werkers en hulle gesinne gegee. Na die groot afskeidsete is Elisa saam met Elia daar weg. So het Elisa Elia se helper geword.

1 Konings 19

1 Konings 19:13-21