Die Boodskap

1 Konings 19:2 Die Boodskap (DB)

Isebel was woedend. Sy het toe vir Elia ’n boodskap gestuur: “As ek jou nie binne 24 uur doodmaak soos jy die Baälprofete doodgemaak het nie, moet die gode my maar laat sterf.”

1 Konings 19

1 Konings 19:1-3