Die Boodskap

1 Konings 19:12 Die Boodskap (DB)

Net na die aardbewing was daar ’n verskriklike vuur, maar die Here was ook nie in die vuur nie. Na die vuur was daar ’n groot stilte en iets soos ’n stem wat fluister.

1 Konings 19

1 Konings 19:5-21