Die Boodskap

1 Konings 18:5 Die Boodskap (DB)

Agab het vir Obadja gesê hulle moet deur die hele land reis en by elke fontein en spruit vir ’n groenigheidjie gaan soek. As hulle genoeg kon kry, was dit nie nodig om al die perde en muile dood te maak nie.

1 Konings 18

1 Konings 18:1-15