Die Boodskap

1 Konings 18:42 Die Boodskap (DB)

Terwyl Agab feesvier, het Elia na die bopunt van die berg Karmel toe gestap. Daar het hy neergebuig en sy kop tussen sy knieë gesit.

1 Konings 18

1 Konings 18:35-46