Die Boodskap

1 Konings 18:40 Die Boodskap (DB)

Toe sê Elia vir die mense: “Gryp die Baälprofete. Moenie dat een wegkom nie.” Elia het hulle toe na die Kisonrivier geneem en gesorg dat hulle almal doodgemaak word.

1 Konings 18

1 Konings 18:30-41