Die Boodskap

1 Konings 18:38 Die Boodskap (DB)

Skielik het die Here ’n vuur uit die hemel gestuur. Dit was so kragtig dat dit die bul, die hout en die stene heeltemal verwoes het. Dit het ook die aarde verskroei en selfs die water in die sloot in ’n oogwink laat opdroog.

1 Konings 18

1 Konings 18:29-43