Die Boodskap

1 Konings 18:34 Die Boodskap (DB)

Nadat hulle al die water oor die bul en die hout uitgegooi het, het Elia gesê hulle moet dit weer doen. Hulle het weer water gaan haal en dit oor alles omgekeer. Elia was nog nie tevrede nie en hulle moes nog ’n keer water gaan haal.

1 Konings 18

1 Konings 18:28-36