Die Boodskap

1 Konings 18:19 Die Boodskap (DB)

Gebruik nou u gesag en laat die hele Israel saam met my op die berg Karmel bymekaarkom. Bring ook die 450 profete van Baäl saam, asook die 400 profete van Asjera vir wie Isebel kos en klere gee.”

1 Konings 18

1 Konings 18:15-23