Die Boodskap

1 Konings 18:13 Die Boodskap (DB)

Miskien weet u dit nie, maar toe Isebel destyds die Here se profete vermoor het, het ek 100 van hulle in twee groepe van 50 elk in ’n spelonk weggesteek. Elke dag het ek vir hulle brood en water laat kry.

1 Konings 18

1 Konings 18:8-21