Die Boodskap

1 Konings 18:10 Die Boodskap (DB)

Die Here weet dat ek die waarheid praat. Agab soek oral na u. Daar is nie ’n land of volk waar hy nie gesoek het nie. Elke koning moes sweer dat hy u nie êrens wegsteek nie.

1 Konings 18

1 Konings 18:3-19