Die Boodskap

1 Konings 17:23 Die Boodskap (DB)

Elia het die kind aan die hand gevat en hulle is met die trap af tot by die weduwee. Elia het vir haar gesê: “Mevrou, hier is jou kind. Hy leef.”

1 Konings 17

1 Konings 17:21-24