Die Boodskap

1 Konings 17:20 Die Boodskap (DB)

Elia het gekniel en toe hardop gebid: “Here my God, waarom het U dit laat gebeur? Hierdie vrou was baie goed vir my. Sy het nog elke dag vir my gesorg. Waarom het U haar kind laat sterf?”

1 Konings 17

1 Konings 17:11-24