Die Boodskap

1 Konings 17:1 Die Boodskap (DB)

Toe het Elia, ’n profeet uit Tisbe in Gilead, vir koning Agab gesê: “So seker as wat die Here, die God van Israel wat ek dien, leef, so seker sal daar geen dou of reën in die volgende jaar of wat val sonder dat ek so sê nie.”

1 Konings 17

1 Konings 17:1-3