Die Boodskap

1 Konings 16:8 Die Boodskap (DB)

In die 26ste jaar van koning Asa van Juda se regering het Ela die seun van Baesa koning van Israel geword. Hy het in Tirsa gebly en twee jaar daar regeer.

1 Konings 16

1 Konings 16:1-16