Die Boodskap

1 Konings 16:31 Die Boodskap (DB)

Dit was al erg genoeg dat Agab soos Jerobeam gemaak het, maar toe loop trou hy ook nog met Isebel. Sy was die dogter van Etbaäl, die koning van Sidon. Agab het toe voor Baäl gebuig en hom aanbid.

1 Konings 16

1 Konings 16:24-32