Die Boodskap

1 Konings 16:24 Die Boodskap (DB)

Op ’n dag het hy Samariaberg vir 68 kilogram silwer van Semer gekoop. Hy het die berg heeltemal herbou en dit Samaria genoem ter ere van die vorige eienaar, Semer.

1 Konings 16

1 Konings 16:21-29