Die Boodskap

1 Konings 16:21 Die Boodskap (DB)

Die mense van Israel was verdeel. Die helfte wou Tibni, die seun van Ginat, hierna as koning hê, terwyl ander sterk ten gunste van Omri was.

1 Konings 16

1 Konings 16:17-22