Die Boodskap

1 Konings 16:19 Die Boodskap (DB)

Simri het ’n wrede dood gesterf en ’n verskriklike prys vir sy sondes betaal. Soos Jerobeam het hy met al sy afgode die Here oneer aangedoen. Hy het Israel ook baie verkeerde dinge laat doen.

1 Konings 16

1 Konings 16:18-24