Die Boodskap

1 Konings 16:15 Die Boodskap (DB)

In die 27ste jaar van koning Asa van Juda se regering het Simri koning van Israel geword. Hy het in Tirsa gewoon en het net sewe dae daar regeer.

1 Konings 16

1 Konings 16:6-24