Die Boodskap

1 Konings 16:10 Die Boodskap (DB)

Simri het toe by die huis ingebars en Ela op die plek vermoor. So het Simri koning van Israel geword. Dit het gebeur in die 27ste jaar van koning Asa van Juda se regering.

1 Konings 16

1 Konings 16:1-14