Die Boodskap

1 Konings 13:28 Die Boodskap (DB)

Na ’n ruk het hy by die plek aangekom. Die leeu en die donkie het nog steeds langs die dooie man gestaan. En die leeu het nie die man se liggaam verbrysel of die donkie opgevreet nie.

1 Konings 13

1 Konings 13:21-34