Die Boodskap

1 Konings 13:26 Die Boodskap (DB)

Toe die ouer profeet daarvan hoor, het hy gesê: “Dit is mos die man uit Juda wat nie gedoen het wat die Here vir hom gesê het nie. Vir sy straf het ’n leeu hom nou doodgemaak. Dit het gebeur soos die Here vir hom gesê het.”

1 Konings 13

1 Konings 13:18-34