Die Boodskap

1 Konings 13:22 Die Boodskap (DB)

‘‘Jy het nie gedoen wat Ek vir jou gesê het nie. Jy het sommerso saam met hierdie man teruggegaan en in sy huis geëet en water gedrink. Jy het jou deur die ou man laat mislei. Binnekort sal jy sterf en jy sal nie by jou mense begrawe word nie.”

1 Konings 13

1 Konings 13:19-32