Die Boodskap

1 Konings 13:2 Die Boodskap (DB)

Die profeet het toe op bevel van die Here vir die altaar gesê: “Altaar, die Here sê daar sal op jou nog verskriklike dinge gebeur. Uit Dawid se nageslag sal iemand gebore word met die naam Josia. En op jou sal hy die priesters doodmaak wat hier geoffer het. Op jou sal hy ook die bene van baie mense verbrand.”

1 Konings 13

1 Konings 13:1-9