Die Boodskap

1 Konings 13:18 Die Boodskap (DB)

Maar die ouer profeet het hom geantwoord: “Komaan, ek is ook ’n profeet, nes jy, en die Here het vir my gesê om jou saam te vat huis toe en vir jou kos te gee.” Die ou man het egter gelieg.

1 Konings 13

1 Konings 13:16-26