Die Boodskap

1 Konings 12:8 Die Boodskap (DB)

Rehabeam het egter die ouer mans se raad summier verwerp. Hy wou eerder hoor wat die jonger mans sê, die mans wat saam met hom grootgeword het en wat nou belangrike posisies beklee het.

1 Konings 12

1 Konings 12:1-12