Die Boodskap

1 Konings 12:4 Die Boodskap (DB)

By Sigem het die mense toe vir die koning gesê: “Rehabeam, u pa het ons baie sleg behandel. Hy het die lewe vir ons regtig moeilik gemaak. As u nou ons las ’n bietjie ligter en die lewe vir ons ’n bietjie makliker gaan maak, sal ons u getrou dien.”

1 Konings 12

1 Konings 12:1-13