Die Boodskap

1 Konings 12:33 Die Boodskap (DB)

Jerobeam het hierdie feesdag ingestel om te keer dat sy mense Jerusalem toe gaan. Op die vyftiende dag het hy Bet-El toe gegaan en by die altaar gaan staan. Net toe hy die offervuur wou aansteek, het die profeet daar aangekom.

1 Konings 12

1 Konings 12:23-33